Modulekode | AFR 712 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die bestudering van voorgeskrewe en ander tekste vir leerders in die senior en verdere onderrigfase binne die raamwerk van Kurrikulum 2005, die NKV en UGO; taalkundige en literêr-teoretiese benaderings tot taalonderrig; praktiese toepassing op tekste. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App